MAKLIKE KERSKOEK RESEPPIE

(Hierdie is die maklikste resep ooit!)
Bestanddele:
1 Koppie Water
1 Teelepel Koeksoda
1 Koppie Suiker
1 Teelepel Sout
1 Koppie Bruin Suiker
Suurlemoensap
4 Groot Eiers
Neute
1 Bottel Brandewyn
2 Koppies droë Vrugte

Metode:
Proe die Brandewyn om die gehalte te toets.
Neem 'n groot mengbak en proe die Brandewyn.
Maak seker dis die beste gehalte, skink een koppie vol en drink dit. Herhaal.
Skakel die menger aan. Klits een koppie botter in 'n donsige bak.
Voeg 'n teelepel suiker by. Klits weer.
Maak seker die Brandwyn is sjteeds goed.
Drink nog 'n koppie vir die wis en onwis.
Skakel die menger af.
Breek twee eiers, gooi dit en die droëvrugte by. Tel die vrugte van die vloer af op. Meng die skakelaar aan.
As die droëvrugte vassjit, sjkroewedraaier dit losj.
Proe die Brandewyn vir gifterigheid. Sif nou twee koppies sout of so iets. Wie gee om? Proe die Brandewyn. Sif die suurlemoenspa, dreineer dei neuter en gooi 'n tafel by.
Dan een lepel sjuiker, of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry.
Smjeer die oond. Draai die koekpan 360° en moenie val nie.
Menger die afskakel.
Gooi die bak deurrie venster en drunkie laasjte Brandewyn op.
Gekersde Seënfees!

Merry Christmas - What a wonderful way to end this year !


PRAATING THE TAAL

Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop 'n perd by 'n boer wat nie juis Engels kan praat nie.

"I want a good-looking horse" se die Engelsman terwyl hulle na die perdestalle stap.
Die boer wys na die eerste een: "This one looks good".

"No. that one over there looks much better to me," se die Engelsman.

Die boer se: "That one does not look so good. This one looks better."

"No, that one looks better", hou die Engelsman vol.

Hy koop die een waarvan hy hou. Twee dae later is hy woedend terug.

"The horse you sold me is blind."

En die boer antwoord selfversekerd: "But I told you that one does not look so good."

Why wedding dresses are white....

Son asked his mother the following question :'Mum, why are wedding dresses white?'

The mother looks at her son and replies,
'Son, this shows your friends and relatives that your bride is pure.'

The son thanks his Mum and goes off to double-check this with hisfather.'

Dad why are wedding dresses white?'

The father looks at his son in surprise and takes him on a walkabout,He shows him the fridge and asks him what is the colour, to which theson replies :

'WHITE'.

He does the same for the dishwasher,The washing machine,The stove, etc. etc.

Then he tells the son:

'Son, all household appliances come in white.'