Why did the chicken cross the road?

ESKOM: I do not care as long as he saved 10% electricity crossing the road.
KINDERGARTEN TEACHER: To get to the other side.
JAN F.E. CELLIERS: Dis die hoender, dis die pad, dis al.
NATANIEL: Ek was vreeslik op my nerves vir sy part tot hy anderkant gekom het. Ek dink dit was stunning.
NAAS BOTHA: Aan die einde van die dag maak dit nie saak hoeveel keer hy oor die straat is nie. Wat saak maak is die telbord.
NELSON MANDELA: It was his long walk to freedom. A true Rainbow chicken.
PIETER-DIRK UYS: Was dit 'n he-chicken of 'n she-chicken? Does it Pik?
ALLAN BOESAK: How can the motives of a chicken who had done so much for chickenhood be questioned? It must have "struggled" to cross the road.
DULLA OMAR: I am sure the chicken is innocent. He did what he did because of the apartheid legacy.
NGCONDE BALFOUR: The government will ensure that a fair quota of black chickens cross the road as well.
Why should black chickens remain on this side of the road? I only watch black chickens crossing the road anyway...
TREVOR MANUEL: Makes me think: we don't tax chickens crossing roads yet....
VAN SCHALKWYK: Let's join the chicken and cross the road!
TONY LEON: No matter where the chicken goes, we have the guts to fight back.
DESMOND TUTU: We should have crossed the road with him. Together we will make a difference
THABO MBEKI: I don't really have an opinion about this...
MARK SHUTTLEWORTH: I would have paid a million to see the chicken cross the road!
MUGABE: Stop that chicken! It must be repossessed together with the farm it belongs to And the farm on the opposite side of the road, where It was going, and all the chickens on both farms. Repossess it all. And it's nobody's business what I do in my country.
It is Britain's fault for bringing chickens here anyway.
JACOB ZUMA: The showers were across the road
MANTO: Whish schicken (hic!) - I saw many ...pink shikkins

Man met die houtbeen

'n Man met 'n houtbeen en 'n bles kry 'n uitnodiging na 'n "fancy dress" partytjie. Hy het egter nog nooit met so iets te doen gehad nie en skryf toe 'n brief aan 'n maatskappy wat hulleself uitleen om jou te help met sulke tipe probleme. Hy verduidelik mooi wat sy voorkoms en gebreke is.

'n Week of wat later kry hy 'n pakkie van die maatskappy af. In die pakkie is 'n sakdoek, seerowerpak en 'n nota. Die nota lees as volg:

"Neem die sakdoek, bind dit om jou kop en trek die seerowerpak aan. Die drag en houtbeen sal jou mooi laat inpas by 'n seerower-tema."

Hoogs ontsteld en uiters beledig stuur die man vir die maatskappy 'n brief en vertel hulle in baie ferm taal hoe beledig hy voel oor die voorstel. Hy is dan nou juis so sensitief oor sy gebrek van die houtbeen.

Nog 'n week later daag daar weer 'n pakkie op met 'n monnikspak en nota.
Die nota lees: "Trek die monnikspak aan wat u houtbeen dan mooi sal verdoesel. Die monnikshoed en gewaad sal dan mooi saam met u bles inpas by 'n kloostertema."
Nou is die man eers kwaad.

Weer skryf hy vir hulle en stel dit baie duidelik dat sy bles nie iets is om mee te spot nie. Die volgende week kry hy weereens 'n pakkie van die maatskappy af met'n nota en 'n blik karamelstroop daarby. Die nota lees:

"Neem die blik karamelstroop en keer die volle inhoud daarvan oor u bles uit. Neem dan u houtbeen, druk hom in u g@t op en gaan na die geleentheid as 'n toffie-appel!"

How do you know if a frog is from Cape Town?


It Was Bound To Happen...


More cars cause more hijackings...


Die Haan

Die boer se enigste haan is dood en hy besluit om by die kaapse markte gaan kyk vir 'n plaasvervanger. Daar aangekom, kry hy vir gatiep wat 'n haantjie te koop aanbied.

"Hierdie haantjie is soos outsurance, hy dek alles", beduie gatiep en boer koop hom toe.

Op die plaas word haantjie by die henne ingegooi, en soos gatiep beloof het, is die haantjie vreeslik gewillig en in 'n oogwink draf hy al die henne deur.

Toe boer weer kyk, is hy by die eende, toe by die ganse, by die kalkoene, en boer is sommer baie tevrede met sy kopie.

Toe hy later wil gaan melk kry hy sowaar vir haantjie by die koeie doenig. Toe die skape later kraal toe kom, vaar hy tussen hulle in.
Die boer is sommer baie in sy skik met hierdie haantjie.Maar die volgende oggend kom ou simon by die boer en deel hom mee dat haantjie dood le in die veld. Hy wys na waar die aasvoels dan ook reeds al draai.

Die boer is sommer baie hartseer, en hy en simon stap soontoe om vas te stel wat met haantjie gebeur het.

Toe hulle naby kom, lig haantjie sy kop en fluister: "gaan weg, eks o.k. Ek wag net vir daai aasvoels om te land."















Engineer Babysitter


What do you want to be when you grow up?


It's cold in Namibia


Gatiep

Selle ou storie

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en sê: 'Dis nou die 6de jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan. ''Djou honour,' sê Gammat, 'moenie vir my blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

Massa

Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en " massa ". Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat".
Dan sê my ma, "Djou massa moer!"

The one and only

Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n BIETS genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat: "Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.""Ja," sê Meraai. "Daar was mos baie mense by djou oppie balcony," sê Gammat.
"Ja," sê Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?"
"Omlat ek die enigste BIETS daar was," sê Meraai.

Die tou

Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep: "Hoekom sleep jy die tou?"
Gatiep: "Het djy al 'n tou try stoot?"

Innie Court

Regter: "Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 mense jou sien steel het?"
Gatiep: "Djou Honour, ek kan thousands bring wat my nie gesien steel het nie!"

Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.Los djou naam en nomma en ek stuur vir djou a "please call me".

Gatiep innie skool

Juffrou vra vir Gatiep: "Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?"
Gatiep: "My ma's nie stupid nie, sy maak mash!"

Diary of a blonde


Kotie se skokstok

Deur ANONIEM
Beste Koos

Koos, ou maat, het ek op groot skaal aangejaag die keer! Ek besluit toe mos om vir Kotie op ons huweliksherdenking 'n skokstok te koop om haarself mee te verdedig.

Ek kom een Saterdag af op 'n model wat glo 100000 volt uitstuur, maar met geen langtermyn effek op die persoon wie jy skok nie. Hy werk met twee trippel A batterye wat hulle sommer in die boksie saamgee. Dit sal mos vir
vroulief wat niks van 'n rewolwer te doen he nie, darem 'n kans gee om weg te kom indien sy aangeval word. Blink idee, ne?

Lang storie kort, ek kom by die huis en laai die twee batterytjies. Druk die knoppie . . . niks. Hel, was ek nou teleurgesteld! Haal toe maar die aanwysings uit en daar staan toe dat mens dit kan toets deur dit teen ʼn metaal oppervlakte te druk en as jy DAN die knoppie druk, sal daar ʼn blou vonkie tussen die twee vurke van die proter dans. So sal ʼn mens dan weet of hy werk of nie.

Ek maak toe so. INDRUKWEKKEND! (Ek sal nog aan Kotie moet verduidelik waar daai twee swart merke op die yskas vandaan kom)

In elk geval, ek en die kat is alleen by die huis en ek sit in my lazyboy die ding en ondersoek terwyl Toodles rustig toekyk. Ek besluit toe om die ding op myself of die kat te toets. Watter skade kan twee ou trippel A batterytjies nou juis aanrig? Foei, ek het Toodles darem net vlugtig oorweeg. Ek kon my indink hoe sy sou spring as ek haar met die ding sou bykom! Tog, as ek wou seker wees Kotie is veilig met die ding, sou ek hom op ʼn lewende wese moes toets. Of is ek verkeerd?

So sit ek daar in my PT broekie en T-hempie, my leesbril delikaat op die brug van my neus gebalanseer en met die proter in die een hand en die aanwysings in die ander. Dit staan daar dat ʼn een sekonde lange skok net genoeg sal wees om die aanvaller effe deurmekaar te maak. ʼn Twee sekonde sarsie sal spierspasma en verlies van beheer oor die liggaam veroorsaak. ʼn Drie sekonde een sal mens glo soos ʼn vis op droe grond laat rondflap. Enigiets langer is glo
net ʼn mors van die batterye.

Daar sit ek toe met Toodles wat my so aankyk asof sy wil se: "Moenie dit doen nie." Watwo, reken ek, ʼn een sekondetjie se skok kan mos nie so erg wees nie.
Met die sit ek woord by daad en druk ek die ding teen my binneboud vas en druk die knoppie.

MOEDER MARIA! WAPENS VAN MASSAVERNIETIGING! @!@$$!%!@*!!!

Ek is redelik seker Jan Wilkens of Os Du Randt (of albei) het ingestorm en my uit die lazyboy gepluk en teen die vloer neer gemoer. Oor en oor en oor! Ek onthou vaagweg ek het wakker geword, inmekaar gekrul op die vloer soos 'n ongebore baba. Al twee my tepels was aan die brand. My lyf was papnat gesweet en my klokke was skoonveld. My linkerarm was onder my lyf vasgepen en my bene het soos riete gebewe.

Wees verseker, as 'n mens mal genoeg is om jouself te wil skok: daar is nie 'n ding soos 'n een sekonde skok nie. Jy sal daardie proter nie laat los alvorens hy uit jou hand geruk word deur jou lyf wat heen en weer op die grond rond ruk en rol nie.

Na so 'n minuut of wat (tyd was baie relatief op daardie tydstip) het ek stadig orent gekom en die skade rondom my betrag. My gebuigde leesbril het op die TV gele (hoe het dit daar gekom??) My triseps, regterdy en my tepels het steeds onbeheersd gespring. My gesig was verdoof soos by die tandarts en my onderste lip het gevoel of hy 30 kg weeg. Toodles, die kat, en my eiers is steeds weg.

Jou vriend Roelf,
(wat nog aan skok ly)

Old love

An elderly gent was invited to an old friends' home for dinner one evening.

He was impressed by the way his buddy preceded every request to his wife with endearing terms such as: Honey, My Love, Darling, Sweetheart, Pumpkin, etc. The couple had been married almost 70 years and, clearly, they were still very much in love.

While the wife was in the kitchen, the man leaned over and said to his host, 'I think it's wonderful that, after all these years, you still call your wife those loving pet names.' The old man hung his head. 'I have to tell you the truth,' he said, 'Her name slipped my mind about 10 years ago and I'm scared to death to ask her what it is!'

African wisdom


Why dogs bite people


























Letter From A Free State Farm Kid

Letter From A Free State Farm Kid, Now Doing Basic Training In The Army

Dear Ma and Pa,

I am well. Hope you are.

Tell my boetie Wouter and my other boetie Koos that being in the Army beats working for Oom Piet by a mile. Tell them to join up quick before maybe all of the places are filled.

I was restless at first because you got to stay in bed till nearly 6 am, but am now starting to enjoying sleeping late.

Tell Wouter and Koos all you do before breakfast is smooth your cot and shine some thing. No varke to feed, no cows to milk, no mampoer to mix or braai wood to split. Practically nothing. Manne get to shave but it is not so bad, there's warm water.

Breakfast is strong on fruit juice, pap, eggs, bacon, etc, but short on steaks, boerewors, chops, potatoes and other regular food like vetkoek.

But tell my boeties you can always sit between two dorpies that live on coffee. Their food plus yours holds you till noon, when you get fed again.

These city boys can't walk much. We go on "route" marches, which the Sersant says are long walks to harden us. If he thinks so, it is not my
place to tell him different. A "route march" is about as far as to our postbox at home. Then the dorpies from the city get sore feet and we all
ride back in trucks. The country is nice, but awful flat.

This next will kill my boeties with laughter. I keep getting medals for shooting. I don't know why. The bulls-eye is near as big as a dassie's head
and doesn't move at all. And it isn't shooting back at you like those bliksemse Venter boys from the next door plaas. All you have to do is lie
there all rustig like and hit it. You don't even have to make your own cartridges. They come in boxes.

Then we have what they call hand-to-hand combat training. You get to wrestle with the dorpies from the city. I have to be really careful though,
they break real easy. It's not like fighting with Swart Duiwel, our old bull, at home.

I'm about the best they got in this platoon except for that Groot Jan Jordaan from somewhere in the Noord Transvaal. He joined the same time as
me. But I am only 5'6" and 130 pounds and he is 6'8 and weighs over 300 pounds, dry.

Be sure to tell my boeties to hurry and join before other okes find out about the Army setup and come stampeding in!





Your loving daughter,
Ester