Muise

Twee muise sit en brag oor hulle boyfriends. Een wys ‘n foto van haar ou.

“Dis dan ‘n vlermuis” sé die eerste een.

“Die vark... hy’t vir my gesé hy’s ‘n pilot!”

No comments: