Gatiep

Selle ou storie

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en sê: 'Dis nou die 6de jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan. ''Djou honour,' sê Gammat, 'moenie vir my blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

Massa

Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en " massa ". Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat".
Dan sê my ma, "Djou massa moer!"

The one and only

Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n BIETS genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat: "Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.""Ja," sê Meraai. "Daar was mos baie mense by djou oppie balcony," sê Gammat.
"Ja," sê Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?"
"Omlat ek die enigste BIETS daar was," sê Meraai.

Die tou

Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep: "Hoekom sleep jy die tou?"
Gatiep: "Het djy al 'n tou try stoot?"

Innie Court

Regter: "Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 mense jou sien steel het?"
Gatiep: "Djou Honour, ek kan thousands bring wat my nie gesien steel het nie!"

Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.Los djou naam en nomma en ek stuur vir djou a "please call me".

Gatiep innie skool

Juffrou vra vir Gatiep: "Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?"
Gatiep: "My ma's nie stupid nie, sy maak mash!"

No comments: