Gatiep & Meraai

Gatiep loop met 'n spul sinkplate onder sy arm die straat af.

Sy pel vra: "Wat is daai?"

Gatiep: "Ek is vanoggend geskei en ek het die huis gekry."

_____________________________________________________

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met 'n pram

Maraai kyk in die pram en skree: "DISSIE VERKEERDE kind!!!''

Gatiep se: " Hou jou bek man dit is 'n beter pram!"

No comments: