Finias die trok drywer se skade verslag

Selfoon dialoog:
Finias; "My Bas, die trok hy wel nie mee ry nie...."

Baas; "Wats fout Finias, is jy weer sonder diesel?!"
Finias; "Nee die diesl hys moi my Bas, ma die trok hy stan"

Baas; "Het jy enjin moeilikheid?"
Finias; " Jaa...eh....die eh...engin hys ok seker oraait. Dis die trok wat stan my Bas."

Baas; " Finias, wat is fout met die fokken trok?"
Finias; "Hy stan by die brig my Bas. Ek dink jy moet breng die kran"

Baas; "Jy meen ‘n breakdown?"
Finias; "Ja.a.a....eh....die breakdown kan ok werk mar hy sal moet bietjie hog wees."

Baas; "Ja ek stuur ‘n groot breakdown, hy kan 5 meter lig"
Finias; "My bas, miskien die kran hy gan beter wees. En breng die jackhammer."

Baas " Jackhammer, vir f** wat?"
Finias; "Vir die trench digger, hy set vas by die teerpad. En breng ok die grinder, cutting tourch, ‘n nuwe lowbed en breng vor jou lunch en bietjie dop ok. Dit gan a laaaang dag wees vi die Bas."

Baas; "Finias, waarvan praat jy, waars my trok? Ek gaan jou dood maak as jy die trok weer omgeneuk het!"

Finias; "Neeee....eh...hy’s regop my bas. Hy stan da by die N1 buite Pretoria "
Baas; "EN WAAA DE HEL IS JY?"

Finias; "Ne,.....eh....ek is eh....by die Sydney Air Port. OK, die Bas hy moet net baie brannawyn vat en nie denk an Finias nie...OK koebai my Bas, Finias hy moet gan nou...!"

Einde van dialoog.




No comments: