Inkopies in Benoni

Man in Benoni stuur vrou om inkopies te doen.

Sy kom terug met 3 kaste bier, 2 kaste brandewyn, 1 kas Cane, 1 kas Coke en 2 brode.

Hy kyk haar so en vra, "kry ons kuiermense?"

"Nee" sĂȘ sy. "Hoekom?"

Hy vra: "Nou hoekom koop jy dan so baie brood?!"

     

No comments: