NG Hondjie

Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: Hoekom so hartseer broer
?
Man: My hond is dood. Sal Dominee hom begrawe asseblief?
Dominee: Nee broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS oorkant
die
straat.
Man: Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?
Dominee: My magtig broer, kom sit, pleks jy sĂȘ dis 'n NG hondjie!

No comments: