Ou antie

'n 30 jarige man nader 'n ou tannie in 'n rocking chair op haar voorstoep.

"Ek kon nie help om te sien hoe gelukkig tannie lyk nie. Wat is tannie se geheim vir 'n so 'n lang gelukkige lewe?" "Ek rook 3 pakkies skywe 'n dag", sê sy "en maak 'n paar stywe lyne elke dag. Voor ek gaan slaap rook ek 'n groot zol dagga. Verder drink ek 'n bottle Jack Daniels elke weeksaand en eet net junk food. Ek drink ook hectic baie pille elke naweek en doen geen oefening."

"Dis absoluut amazing tannie", sê die man verstom, "hoe oud is tannie?"

"Vier-en-twintig"

No comments: