Nog 'n blonde enetjie

Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling. Dr vra verbaas "hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet 'n tweeling ryker geraak?"

"Ja", sê sy, "maar ek weet nie wie die pa van die tweede een is nie "

No comments: