Dopwegslaan speletjie

Hier's my dopwegslaan speletjie. Gewaarborg om jou stukkend-dronk-beskonke te kry binne 30 minute. Al wat jy benodig is grondboontjies, Strohrum,
verskeie ander doppe en SABC nuus (DSTV is opsioneel). Gooi jou dop in 'n glasie.

Skakel jou ma se TV aan op enige SABC nuus kanaal of Parlement Live (op die skottel). Programme soos Felicia sal ook werk en toesprake deur Zuma,
Buthelezi en Tutu is by uitstek Spietsj-materiaal.

Jou lewer se lot is in die toesprake van ons plaaslike politici. Jy kan kloksgewys speel as julle meer as drie is, maar die spel is ewe lekker as jy alleen speel.

Luister aandagtig - terwyl jy nog kan - na hul woorde en straf jouself met 'n sopie elke keer as jy die volgende hoor:

eisj = enkel sopie

in fêct = dubbel sopie

êktualee = dubbel sopie

ôkêê = 1 handvol grondboontjies

amandla = sing een versie van O Ryperd.

brathars, siestars, comraydes = skoon brannas (4 vingers)

Crime? Hau, what crime? = gorrel een mondvol strohrum vir 5 sekondes spoeg uit.

da previas regime = gorrel een mondvol strohrum vir 5 sekondes en sluk.

oua ancestars = drink almal se dop.

Indien daar enige gapings in sinne is waarin die spreker langer as 5 sekondes huiwer = drink die speler links van jou se dop.

Jy mag in jou beurt iemand nomineer om enige deel van hierdie toesprake te verduidelik. As hulle slaag, drink jy. As hulle faal, drink hulle = een
doppie strohrum en een grondboontjie.

Na elke ronde moet alle deelnemers die volgende kan uitspreek in foutlose suiwer Engels: 'I can't remember a thing but I didn't drink!'

Lekker speel.

No comments: