Huweliks raad

Vrou:     "Dokter, ek het niks van my 15 jaar huwelik nie"........

en sy vertel van haar man se swakhede, geen liefde of aanraking of komplimente nie.


Na 15 minute vra die Raadgewer haar om na hom toe agter die tafel te kom.

Hy druk haar styf teen hom vas, soen haar in die nek en op die mond. Die vrou gaan heeltemal in 'n trans, en die dokter sê vir die man:

"Dit is wat jou vrou nodig het, drie maal per week. Kan jy dit doen?"


Man: "Wel dokter, ek kan haar Maandae en Woensdae hier aflaai, maar Vrydae speel ek golf."

No comments: