Tanne

Koos vat sy gesin Kaap toe vir 'n vakansie. Jannie speel op die strand en maak maatjies met 'n kleurlingetjie.

Na hulle 'n rukkie gespeel het sê Jannie vir sy maatjie: "Jy's seker 'n local, want ek sien jou voortanne is weg."

Die maatjie sien Jannie se draadjies en sê vir hom "En djy's seker van Gauteng".

"Hoe't jy geweet?", vra Jannie.  

"Want ek sien djy het burglar bars op djou tanne!"

No comments: