Hasie

Wat noem jy 'n hasie in Spur................ inspurhasie

Wat noem jy 'n hasie wat val................. gravithasie

Wat noem jy 'n hasie in 'n pyp............... blokhasie

Wat noem jy 'n hasie in n tuimeldroƫr...... spinhasie

Wat noem jy 'n hasie wat groei .............. inflhasie

Wat noem jy 'n hasie met Issues ........... Emotionele Baghasie

No comments: