Kelnerinne

Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor hoe om die naam uit te spreek nie.

Na 'n groot debat besluit hulle om maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit om die kelnerin te vra: "Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?"

"Ja seker" is die kelnerin se antwoord, "'n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!"

No comments: