Nog blond grappies

'n Blondine skakel die lughawe en vra "Hoe lank neem 'n vlug vanaf Kaapstad na Londen?"
"Net 'n minuut," antwoord die besige ontvangsdame aan die ander kant.
"Dankie," sê die blondine en plaas die gehoorstuk neer.

Waarom hou die blondine 'n leë melkbottel in haar yskas?
Vir mense wat van swart koffie hou.

No comments: