Die boere vs die Ingelse...

Gedurende die Boere Oorlog bevind 'n boer en sy seun hulle in die loopgraaf. 
Die seun vra: "Pa hoeveel manne is ons?" 
Pa sê: "50". 
Seun vra: "Hoeveel is die Ingelse?" 
Pa sê: "So 10 000". 
Daar is 'n ruk lank stilte. 
Seun sug: "Dit beteken ons gaan vandag weer LAAT klaarmaak!"



No comments: