GAMMAT....


Die ou is in Durbanville en is haastig om by die Waterfront te kom.

Hy sien vir Gammat op die sypaadjie en vra hom: "Luister man wat is nou die gouste Waterfront toe?"

Gammat vra "Master, loep djy of ry djy?"

Die ou sê: "Ek ry."

Gammat sê: "Nei daais die gouste."

 


No comments: