Gatiep

Gatiep sit gesuip langs Maraai se graf en tjank.

Lekker dronk verdrietig:

"Meraai as jy net terugkom hou ek op drink!"

n' Mol is besig om 'n hopie op te stoot.

Gatiep spring die hopie plat:

"Jislaaik Meraai, kan jy nie 'n grap vattie!?"

No comments: