Lekker slaap

Lekker slaap om die wêreld:

HOLLAND: Goeden nagt

AUSTRALIE: Gid Night Mate

USA: Goodnite

DUITSLAND: Schlafin sie wöhl

SUID AFRIKA:
Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarm geaktiveer?
Is die Rotweilers gebêre en veilig?
Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!

No comments: