Die ouderlinge

Die sondagskoolonderwyseres het eendag vir die kindertjies gevra waarom hulle in die kerk moet stilsit.

'n Baie skerp dogtertjie antwoord toevinnig: "Omdat die ouderlinge slaap."

No comments: