Gatiep

Die polisie vang gatiep een aand met 4 krewe.

Meneer het jy lisensie om die krewe te vang?

"Nee", se gatiep, "is my troetel diertjies ek bring hulle elke aand uit om n bietjie te swem, na 'n rukkie dan fluit ek dan kom hulle na my toe en dan stap ons huis toe."

Polisie: "mar jy lieg mos nou meneer !"

Gatiep: "nee meneer kom ek wys jou dan "

Gatiep sit die krewe in die water en da gan die krewe
Na n rukkie vra die polisie wanne gan jy fluit ?

Gatiep: vir wie fluit?
Polisie: vir die krewe

Gatiep: watter krewe?

No comments: