Hondjie

Man kom huilend by dominee aan.

Ds: Hoekom so hartseer broer?
Man: My hond is dood. Sal Dominee hom asseblief begrawe?
Ds: Nee broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS oorkant die straat.
Man: Goed, dink u hulle sal tevrede wees met my donasie van R50 000?

Ds: My magtig broer, hoekom het jy nie lankal gesĂȘ dis 'n Dopper-hondjie nie?!

No comments: