Ouderlinge

Die sondagskoolonderwyseres het eendag vir die kindertjies gevra waaromhulle in die kerk moet stilsit.

'n Baie skerp dogtertjie antwoord toe vinnig: "Omdat die ouderlinge slaap."

No comments: