Groot probleme

Die seuntjie het nie baie goed op skool gedoen nie. Eendag kom staan hy langs die juffrou en se: "Ek wil nie vir Juffrou laat skrik nie, maar my pa het gesĂȘ as my punte nie verbeter nie, gaan iemand 'n goeie pak slae kry!"

No comments: