PRAATING THE TAAL

Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop 'n perd by 'n boer wat nie juis Engels kan praat nie.

"I want a good-looking horse" se die Engelsman terwyl hulle na die perdestalle stap.
Die boer wys na die eerste een: "This one looks good".

"No. that one over there looks much better to me," se die Engelsman.

Die boer se: "That one does not look so good. This one looks better."

"No, that one looks better", hou die Engelsman vol.

Hy koop die een waarvan hy hou. Twee dae later is hy woedend terug.

"The horse you sold me is blind."

En die boer antwoord selfversekerd: "But I told you that one does not look so good."

No comments: