In ons ou dorpie wou die mense nie huise bou nie, omrede die vuurspuwende berge in die omgewing. Die mense het toe besluit om in gate te bly.
Van kleins af moes die kinders leer om hul eie gate te grawe.
Die burgemeester het die grootste gat gehad. Die stadsklerk het baie in die burgemeester se gat gekruip. Toe die mense kom uitvang, het hulle sy gat toegestop.
Die bankbestuurder het eenkant in harde grond gebly, en hy is ou Hardegat genoem. Die dominee het 'n mooi skoon gat gehad, en hy moes sy gat skoonhou, want niemand het van 'n vuilgat predikant gehou nie.
Die onderwyseres het 'n baie mooi gat gehad en almal het haar gat bewonder.
Die assuransie agent het sy gat eenkant gehad. Hy het baie rondgereis en het sy gat net een maal per week gesien. Eendag het 'n bottel brandewyn in die barman se gat gebreek en al die mans het gekom om sy gat te lek.
Die posmeester se gat was vol seels geplak. Die haarkapper se gat was vol hare.
In die winkelier se gat het die wind altyd gewaai, en hy is ou Windgat genoem.
Buite die dorp was die lokasie en dit was die een swart gat op die ander.
Die begrafnisondernemer se gat het altyd geruik, en hulle het hom sommer ou Stinkgat genoem.
Eendag het die vuurspuwende berg uitgebars en almal het gat skoon gemaak, maar niemand kon sy eie gat red nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment