Kaapse humor

Gamat sit in sy garage waar hy die laaste goed moet ontruim en bepeins sy lot.

Hy't sy huis verloor, sy werk verloor en sy vrou het die kinders gevat en hom geskei.

Hy vat 'n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n vrou hettie!'

Hy vat 'n tweede bottel: 'Djy issie reason lat ekkie kinners
hettie!'

Derde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!'


Vierde bottel: 'Djy issie reason lat ekkie 'n huis hettie!'

Hy vat die vyfde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn.
Hy sit die bottel saggies neer en sĂȘ: 'Staan djy eers eenkant toe, my broe.
Ek sien djy wassie involved nie'

No comments: