Blond Grappies

Hoekom gooi die blond krummels in die toilet ?
Sy voer die toilet duck.

Hoekom maak die blond net een skoenveter vas ?
Want op die skoen staan "taiwan".

Hoekom staar die blond vasgenael na die resepteboek ?
Die resep se: "moenie roer nie".

Hoekom hou die blond lee bottels in die yskas ?
Dis vir vriende wat nie drink nie.

Hoekom verf die blond haar huis met twee jasse aan?
Die blik verf sê: "two coats."

No comments: