Hoenner in engels


Die oom sukkel ook maar met die Ingels.

Kom in die restaurant, wil 'n hoender bestel, kan nie onthou wat is hoender in Engels nie.

Die kelner verstaan net Engels.

Die oom sien die ou langs hom het 'n bord vol 4 gebakte eiers.


Hy beduie na die bord vol eiers en seg vir die Ingelse waiter: "I want their mother"!!!

No comments: