Skokkend!

Kan nie glo wat deesdae in die kerke aangaan nie....

Sit Sondag langs 'n vrou wat ewe gemaklik 'n sigaret aansteek.


Ek was so geskok, het amper my bier laat val!...

No comments: