Fortuinverteller

Fortuinverteller: "Jy sal arm en ongelukkig wees tot jy agt-en-vyftig is."

"Ja, en dan?"

"Dan sal jy daaraan gewoond raak."

No comments: