Wa' kom die sêding " Ek het jou lief" vandaan?
Eva bad innie stroompie en haar blaar'tjie dryf wêg...
Toe sy kla' is en oppie wal ko', toe staa' Adam daa', en swaai haa' blaa'tjie hien en wier, en sê: Eva, êk't djou 'leaf'.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment