Die seuntjie het nie baie goed op skool gedoen nie.
Eendag kom staan hy langs die juffrou en sê:
"Ek wil nie vir Juffrou laat skrik nie, maar my pa het gesê as my punte nie verbeter nie, gaan iemand 'n goeie pak slae kry!"
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment