Sit stil

Die sondagskoolonderwyseres het ook eendag vir die kindertjies gevra waarom hulle in die kerk moet stilsit.

'n Baie skerp dogtertjie antwoord toe vinnig: "Omdat die ouderlinge slaap."

No comments: