Welkom

'n Man was per motor op pad werk toe toe hy in 'n botsing betrokke is en bewusteloos gestamp word.

Verbygangers het hom uit die wrak gehaal en bygebring.

Skielik begin hy vreeslik spartel en die paramedici moes hom 'n kalmeerinspuiting gee. Nadat hy gekalmeer het, vra iemand hom hoekom hy so gespartel het.

Ek onthou die slag, maar niks daarna nie," sê hy.
"Toe ek bykom, lê ek op 'n betonblad voor 'n groot verligte 'Shell'-teken, maar iemand het voor die 'S' gestaan "

No comments: