Auk daai vark

Jonas kom histeries met die trekker by die plaashuis aan :

"Oubaas !!...ek kom nou da by die hek by die grootpad........... toe spring 'n vark voor my in....en ek ry oor hom ,............... nou's da groot moeligheid!

"Ag nooit Jonas" sĂȘ die boer "Vat hierdie geweer en gaan skiet die blerrie vark..... maar sleep hom by die hek in.... op die plaas, agter die bos....ons gaan haal hom vanaand.

Jonas is weg en kom terug :

" Jonas het so gemaak my kroon.... ma wat nou ?...die blou lig op die motorbike hy draai nog !!!

No comments: