Wie is die bangste

Twee seuntjies baklei oor "wie se pa die bangste is".

Eerste seuntjie:

My Pa is so bang, as die weerlig slaan, kruip hy onder die bed weg!

Tweede seuntjie:

Ag, dis niks. My pa is so bang, as my Ma nagskof werk, gaan slaap hy by die buurvrou!


No comments: