Gamat

Gamat sit op die pavement en bepeins sy lot.

Hy't sy werk verloor, syvrou het die kinders gevat en hom geskei.
Hy sien 'n kas met wynbottels en loop soontoe.

Hy vat 'n lee bottel,smyt dit teen die muur en skel: "Djy issie reason lat ekkie 'n vrou hettie!"

Hy vat 'n tweede bottel: "Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!"

Derde bottel: "Djy issie reason lat ekkie 'n job hettie!"

Hy vat die vierde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn.

Hy sit die bottel neer en sĂȘ: "Staan djy eenkant toe, my broe. Ek siendjy wassie involved nie"

No comments: