Wat is ek?

Klein Sipho Mohammed Zwane kom die middag van die skool af, MeredalePrimary, sit sy tassie in die kombuis neer waar sy ma besig is om vir hom 'n groot bord kerrie en pap in te skep.

Hy druk, druk die lepel indie kos, sug beswaard en vra vir sy ma, "Ma, is ek 'n Indier soos jy ofis ek swart soos pa?"

Fatima dink dis 'n saak vir haar man en sĂȘ vir klein Sipho Mohammed dathy sy pa moet vra as hy by die huis kom. So net na Egoli, kom Vuyo bydie huis in sy BMW en soos 'n pyl uit 'n boog is sy seun op sy skoot toehy in die sitkamer voor die tv neersak.

"Pa, is ek 'n Indier soos mom of'n swartman soos jy?" "Wat maak dit saak hoeveel van jou Indier is en hoeveel swart, jy is ons kind en klaar!
Now why you asking a questionlike that? ""

Ek MOET weet dad, daai outjie om die hoek wil sy fiets verkoop virR200 en ek weet nie of ek hom moet afstry na R100 toe, en of ek moet wag tot dit donker is en die fiets sommer gaan steel nie."

No comments: