'n Paar grappies


Die verskil tussen die ou R.S.A. en die nuwe R.S.A:
In die oue, was plastiek sakke verniet en kondome te koop.
In die nuwe, is kondome verniet en plastiek sakke te koop.

GRAPPIE:
Twee boere ry deur die karoo en aan die linkerkant van die geelstreep. 'n Swart verkeersbeampte (Georgie) trek hul van die pad af en sê:
"This line is fo tha bus!"

Boer sê: Goed! Ek is baas Piet en dit is baas Jan.

NOG 'N GRAPPIE:
Boer sê vir Sipho:

Aaai Sipho, jy werk stadig, jy eet stadig, jyloop stadig, is daar iets wat jy vinnig doen??

Sipho: Eish, ek word vinnig moeg.

No comments: